Onder die sterre saam met Ronatan

Ronatan is ʼn belowende, opkomende kunstenaar in ʼn nuwe era vir musiek.  Luisteraars kan uitsien na ʼn vars, alternatiewe popklank wat lewe aan sy produksies gee.

Ronatan skryf graag sy eie musiek. Sy lirieke word geïnspireer deur sy lewensreis en ervarings. 

Sy nuwe enkelsnit Onder Die Sterre is nou beskikbaar op jou gunsteling digitale platforms.

Volg hierdie opwindende jong kunstenaar gerus op Instagram.

Onder die sterre is beskikbaar op alle digitale platforms.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *