Doxa Deo se aanbiddings- en kunsgroep, Revelation Enterprises (R.E.) bied ‘n voorsmakie van hul debuut Afrikaanse album met die enkelsnit EK SAL SING. Die album
Etiket: gospel
The New Creation Co. inspireer met KONING VAN DIE NASIES
The New Creation Co. is ‘n lof-en aanbiddingsgroep van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Hul hart is om die naam van die Here groot te
Nuwe enkelsnit vir gospelsangeres, Jessica Dalla Torre
Die Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer, Jessica Dalla Torre, se splinternuwe enkelsnit word vandag op radiostasies regoor die land vrygestel. GO WHERE YOU WANT TO GO
LIGHUIS – Lize-Marié stel enkelsnit vry.
Lize-Marié is gebore in Middelburg Mpumalanga. Vandag woon sy in Brakpan en is besig om naam te maak in die Afrikaanse Gospelmusiekmark. Sy is ’n sanger
Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!
Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te