Die talentvolle en pragtige Taye Brink van Boksburg het onlangs die musiekvideo vir haar tweede Afrikaanse enkelsnit, OOR DIT, bekendgestel. Die musiekvideo, wat deur JT
Etiket: musiekvideo
Moenie dat ‘n ou vlam jou ‘n tweede keer brand nie – sê Heuning
Heuning, wat bekend is vir hulle kenmerkende country-styl is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit, OU VLAM, wat beskryf kan word as ‘n kontemporêre popliedjie met ‘n
Corné Louw stel musiekvideo vir Date Night bekend!
Dié liedjie, wat deur Corné, Hugo Ludik en Vaughan Gardiner geskryf is, sal aanklank vind by enigiemand wat in ’n verhouding is, en wil paartjies