fbpx
Plectrum Top 40 – Week 25

Plectrum Top 40 – Week 25

Hierdie week op die Plectrum Top 40, is Adam se nuutste enkelsnit PA SE HAND bereik vir die tweede keer die No 1 posisie, dit is die liedjie se agste week op die trefferlys. ANDERS van Zybrandt verskyn weer die week op die trefferlys op No 2.

Len Muller se HARTKLOP is op No 3 hierdie week, dit is die tweede week op hierdie posisie. Cezanne Yzelle se IN JOU ARMS SLAAP is op No 4. LIEFDESHARTAANVAL van Riaan Grobler & Jennifer Zamudio is op No 5, die liedjie klim al die pad vanaf No 21 en is hierdie week op die hoogste posisie nog.

Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is vir die tweede week op No 6. SPROKIESLAND van Emile Welman sak drie posisies terug na No 7, na die liedjie verlede week op No 4 sy debuut gemaak het. HEMELRUIM van Esté Gross (feat Len Muller) behou haar posisie op No 8. Vat Hom Vas van Riaan Grobler klim vanaf No 18 na No 9. Die Top 10 word voltooi deur Clayton Fouche se Dromer wat sy debuut op No 10 maak.

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • EK WIL LEWE VIR MORE van Riaan Grobler op No 21

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • DIE BOEK van Riaan Grobler op No 22
  • RIGTINGLOOS van Van Reg en Rede op No 36
  • DIE RIVIER van Reynhardt Hugo op No 37
  • VRY van Juan Casey & Danie Reënwolf op No 39
  • SOMERKERSFEES van Wilhelm Lichtenberg op No 40

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 201 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 201 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 467 160
  • Die totale nuwe kyke van die 199 liedjies hierdie week was 17 287 waarvan 13 913 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1Pa Se HandAdam281
2AndersZybrandtR42
3HartklopLen Muller3251
4In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle5142
5LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio2195
6VlugvoetigKaleidoskoop6243
7SprokieslandEmile Welman424
8HemelruimEsté Gross (feat Len Muller)828
9Vat Hom VasRiaan Grobler1894
10DromerClayton FoucheN110
11HeildronkLen Muller13258
12Sal Jy Ja SêJP White (feat Lollie White)742
13SoldaatJohan Anker37251
14MannaRudi Claase992
15VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)10171
16Ek Wou NogBottomless Coffee Band11242
17LappopTussen Sterre192513
18ToevlugLen Muller (feat. Stella)16257
19Come AgainRubber Duc (feat. Adam)152511
20Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën12256
21Ek Wil Lewe Vir MoreRiaan GroblerN121
22Die BoekRiaan GroblerR622
23SkitterendPhilip141
24Liefde IsAdam14215
25AssebliefVernon Barnard39725
26ReënweerSaarkie31249
27Diep Binne MyReynhardt Hugo242512
28Jy Moet Net Jouself WeesBloumoord1751
29Talk About ItRubber Duc362222
30Nikkels En Die WynWillem Van Der Ryst3057
31MeerMari Bosman262517
32n Hele WeekHeidi222419
33Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk202512
34As Môre KomCheralee34141
35RoseHenri Alant23196
36RigtingloosVan Reg en RedeR42
37Die RivierReynhardt HugoR2221
38Hoe HoogRenaldo3564
39VryJuan Casey & Danie ReënwolfR1126
40SomerkersfeesWilhelm LichtenbergR118