Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hoendervleismooi opregtheid en strelende ondertoon
Etiket: rock
Rise in Red stel tweede inspirerende enkelsnit vry!
“VOICES gaan daaroor om jou drome te volg en die lewe te leef wat jy verdien. Dit moedig jou aan om jouself oop te stel vir
Internasionaal bekroonde groep bring hulde aan Dire Straits in SA.
Die internasionaal bekroonde THE DIRE STRAITS EXPERIENCE is op pad na Suid-Afrika. Die vertoning sal slegs een aand aangebied word en sal plaasvind op 15
Rise in Red stel langverwagte debuutalbum vry!
RISE IN RED het bekendheid verwerf vir hulle inspirerende lirieke en ongelooflike verhoogpersoonlikheid. Vroeër vanjaar, het dié Bloemfonteinse alternatiewe rockgroep aanhangers opnuut beïndruk met die
Johnnie Takbok – die groen en goud.
Die geliefde groen trekker met sy takbok is Johnnie Takbok in Afrikaans. Dit is ook die naam van ‘n Afrikaanse rockgroep met ‘n unieke aanslag.
Bob Ffole herskryf die definisie van Rock.
Ek sal ‘n eedsverklaring aflê met my handtekening en dit beteken op elke ou wat dink hy verstaan Rock-musiek, want Rock-musiek se definisie is sopas