Suid-Afrika se nuutste Alternatiewe Afrikaanse sensasie, Kontras, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, VELDE. Die snit is die eerste vrystelling van hul beplande album, Ruimtevaarder, wat vroeg in
Kategorie: Musiekvideo
Musiekvideo vir Liani Reynolds se MOSSIE!
Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuutalbum, Ligsoom, in 2019, sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste
Kyle Grant: Grown-Up Christmas list se musiekvideo is hier!
Die uiters gewilde en talentvolle, Kyle Grant, het onlangs sy enkelsnit, GROWN-UP CHRISTMAS LIST, vrygestel. Hierdie Kersballade wat in 1990 oorsee uitgereik is, is ’n
Sal die liefde ooit gebeur of DALK NOOIT? ‘n Ballade deur Frikkie van Biljon
Frikkie van Biljon se nuutste enkelsnit, DALK NOOIT is vandag op radiostasies en alle digitale platforms vrygestel. Liedere van hierdie kunstenaar het al naam gemaak