Skaars ’n maand nadat sy nuwe enkelsnit, SESDE SINTUIG, musiekliefhebbers kom beïndruk het en op die trefferparades van radiostasies landswyd pryk, is Gerduan Kemp van Bloemfontein terug in
Kategorie: Musiekvideo
Melanie verras met haar tweede enkelsnit
Melanie is terug met haar tweede enkelsnit en die keer wil jy vir seker nader skuif en luister. Na die sukses van haar eerste enkelsnit
Rinél Day is die heldin in haar eie musiekvideo
“Daar is nie altyd ’n held in die regte lewe wat jou kom red nie. Jy hou vas aan geloof en gebed wat jou dan
Nathan Smith stel musiekvideo vry vir enkelsnit vanaf sy album
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer Nathan Smith stel die musiekvideo vry vir sy enkelsnit, HERE’S TO THE NOW, vanaf sy nuwe album . Dit
Gerduan Kemp stel DAGBREEKDROME akoestiese vry
Uit Bloemfontein kom daar `n onafhanklike sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Gerduan Kemp het onlangs sy derde enkelsnit, DAGBREEKDROME,
Mia se KRIMINEEL kry aangrypende musiekvideo!
Mia, die talenvolle sangeres uit Potchefstroom, het onlangs haar nuwe enkelsnit, KRIMINEEL, uitgereik en nou is sy terug in die kollig met ’n aangrypende musiekvideo wat
Posduif se nuwe musiekvideo praat met die hart!
“Hierdie video is besonders, omdat dit nie die gewone video is wat die groep se storie vertel nie. Dit wys die lewe deur die oë
Christiaan se nuwe enkelsnit verwoord mans se liefdesverklaring op hul troudag
Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas ’n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY VROU kyk na ’n troudag vanuit
Matthew John Duncan se musiekvideo ROEP
Die enigste ding wat jou steeds moet verras, is die feit dat daar steeds goed is wat jou kan verras. Vandag wil ek gesels oor
Held van Harte maak hul debuut!
Ontmoet Shaun Van Niekerk en André Hurter, stigterslede van Held van Harte. Die tweemanskap stel vandag hul debuutenkelsnit, DIE LIG, vry. DIE LIG se lirieke