Sharoney is soos ’n goeie bottel vonkelwyn. Haar borrelende persoonlikheid en liefde vir die lewe is net so indrukwekkend soos die passie en talent waarmee sy
Kategorie: Musiekvideo
Cheralee neem nostalgiese reis met GROEI
In GROEI sing CheraLee oor die woorde wat haar Pa as kind vir haar gesê het en dis weereens net ’n bewys hoe blywend die
Pieter Marcato stel musiekvideo vry van EK ONTHOU JOU.
Talentvolle musikant, Pieter Marcato, het onlangs sy enkelsnit, EK ONTHOU JOU, vrygestel en nou volg ‘n pragtige musiekvideo. “Die liedjie vertel die storie van wanneer
Cheralee – AS MÔRE KOM is dit dalk te laat
AS MÔRE KOM is die nuutste lied van sangeres Cheralee. “Die lewe is kort en die dag van môre is nié verseker nié.” Dít is
Marichelle Visser – YOU AND ME
In Marichelle Visser se debuutpop-enkelsnit, YOU AND ME, plaas sy die waarde van ’n verhouding – en spesiale band tussen twee persone – onder die
Musiekvideo vir VERDIENSTE EN GENADE – Stefan Jansen
Die talentvolle musikant en sanger, Stefan Jansen, se debut enkelsnit, VERDIENSTE EN GENADE, is gedurende Oktober 2020 uitgereik en dié verfrissende kontemporêre lied het by
Pierre Nel reik akoestiese COLLIDE uit
‘n Splinternuwe weergawe van Pierre Nel se nuutste enkelsnit, COLLIDE, is pas vrygestel en hierdie akoestiese weergawe verpersoonlik die hart agter die lied. In hierdie
Shenay O’Brien – AL WAT EK VIR KERSFEES WIL HÊ
Shenay O’Brien is een van Suid-Afrika se mees veelsydigste Fopdossers en haar nuutste Kers-Gees parodie, AL WAT EK VIR KERSFEES WIL HÊ is onlangs vrygestel.
Kyle September stel musiekvideo vry vir, SWEETNESS!
‘n Paar weke gelede het Kyle September sy splinternuwe voelgoed en prettige enkelsnit vir die somer, SWEETNESS, vrygestel en hierdie lekker saamsing-liedjie kan reeds op verskeie radiostasies landswyd
Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL
Die sangeres Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL gaan oor die reis van ‘n verliefde paartjie – van saam drome droom en avonture