In sy splinternuwe enkelsnit, VEILIG TUIS, sing Ruan Jordaan oor wanneer jy daardie één persoon ontmoet wat jou veilige tuiste word. Dié enkelsnit is pas
Kategorie: Musiekvideo
Harry Broersma – TYDELIK
Die 22-jarige musikant, Harry Broersma, wil musiek skep wat betekenis dra en maak dan ook net só met sy debuutsnit, TYDELIK, wat pas vrygestel is.
Simoné Roets – OM ELKE HOEK EN DRAAI
Simoné Roets verduidelik met haar nuwe enkelsnit (OM ELKE HOEK EN DRAAI) dat “Verhoudings oor ’n afstand is soms bittersoet. Aan die eenkant is daar
Droomsindroom – HEY SONNEBLOM
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, HEY SONNEBLOM, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars van hul probleme laat vergeet.
Sharine Barnard – KILLER
Na die suksesvolle vrystelling van haar derde enkelsnit en musiekvideo – PRAY – in 2021, is die talentvolle sanger, liedjieskrywer en diereliefhebber, Sharine Barnard, terug in die kollig met ’n
Rita Li – LUGBALLON
In haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, neem Rita Li die luisteraar na ’n fantasiewêreld met ’n treffende boodskap. “LUGBALLON laat my geweldig verlang na my oupa
Len Muller – HUIS TOE
Wat begin het as musiek vir ’n Klein Kaap Boutique Hotel-advertensieveldtog op kykNET, het gegroei tot ’n pragtige nuwe enkelsnit wat verseker met harte gaan
Jacques & Liezel – VASHOU
“Om in alle tye en omstandighede op te kyk na God en vas te hou aan waar ons hulp vandaan kom,” sê Jacques en Liezel oor die inspirasie
Go the Rodeo – CHASING SHADOWS
CHASING SHADOWS is Go the Rodeo, Johannesburg se alt-rockers, se nuutste enkelsnit en musiekvideo. Met ‘n moderne 80’s klank sal dit luisteraars wat uit die
Gerduan Kemp & Tasha – AL DIE WOORDE
AL DIE WOORDE is die vierde oorspronklike enkelsnit vanaf Gerduan Kemp se debuut-album, SESDE SINTUIG, en is ’n Afrikaanse popliedjie wat gaan oor die beloftes wat jy