In CheraLee se splinternuwe enkelsnit, PLEKKIE ONDER DIE SON, roer sy hartsnare en sing veral oor die verlange van familie wat immigreer. “Hierdie is ‘n
Etiket: musiek
Inspirasie Veelvoud se enkelsnit WOORDE IN MY DAGBOEK praat met jou Siel…
Inspirasie Veelvoud se nuutste enkelsnit en video WOORDE IN MY DAGBOEK was 21 Oktober 2022 vrygestel op alle aanlyn musiek platvorms. Die nuwe liedjie is
Muller Brandt se musiekvideo van WILDEBEES is hier!
Muller Brandt het pas sy enkelsnit, WILDEBEES vrygestel wat baie goed deur radiostasies ontvang is en nou is die musiekvideo van die snit ook beskikbaar. WILDEBEES,
Anne-Marie van Eeden inspireer met nuwe geestelike popliedjie
Anne-Marie van Eeden, die uiters begaafde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat tans in Switserland woon, is bekend vir haar sielvolle musiek. Dit is daarom nie
Kyle September vind sy ware klank met nuwe popsnit
“DAYDREAM is ’n liedjie wat gaan oor iemand wat iemand anders wil help om van hulle depressie te ontsnap. Hulle word egter albei in die droomwêreld
SA rocker stel unieke ateljee bekend
’n Unieke opname- ateljee genaamd Son Studios, is pas deur ’n eksklusiewe glansgeleentheid in Pretoria amptelik bekendgestel. Dié geleentheid is deur verskeie bekendes en rolspelers
Christi se debuut-enkelsnit fokus op mislukte verhoudings
Verhoudings wat opbreek is nooit maklik nie, maar vir sommige mense speel dit ’n onvermydelike rol in hulle persoonlike groei. Nuweling, Christi Olivier, se debuut-enkelsnit, FALL APART,
Daniah se lied deur leeus geïnspireer – GOLD
Daniah de Villiers werk al vir ses jaar in die vermaakbedryf en is veral bekend as Trudie in Binnelanders, aanbieder van die kykNET-reeks, Dierepraters, en vir haar uitstaande
ONS LEGENDES word vereer met ‘n spesiale liedjie
Wat gebeur wanneer ’n bekroonde Countrysangeres en ’n gesoute radio-omroeper besluit om kragte saam te span om legendes te vereer? ’n Pragtige radiotreffer word geskep,
Ariose | JY
Die drie musikantvriende van ARIOSE is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit na die suksesvolle vrystelling van hul eerste enkelsnit, BLY JY HIER,verlede jaar. “Dit was lekker om met