Die stigterslid van ADAM, Hugo Ludik het eindelik die knoop deurgehaak met sy pragtige Danieka op 16 April by ‘n spog troue vir naaste familie
Etiket: musiek
LIEFSTE DROMER deur Lize-Marie Naudé
Die vrese vir seerkry en onkunde oor die liefde is die kerntemas wat Lize-Marie Naudé se nuutste enkelsnit aanspreek. LIEFSTE DROMER is geskryf deur Lize-Marie
Deon Mering is die GRENSBEWONER met ʼn groot boodskap.
“Om liedjies te skryf is soos om in ʼn spieël te kyk.” – Dit is die woorde van liedskrywer en sanger Deon Meiring wat onlangs
Gerduan Kemp sê die liefde is jou SESDE SINTUIG
Dit is reeds ’n paar maande sedert hy DAGBREEKDROMER, maar Gerduan Kemp is terug en beter as ooit met sy nuutste enkelsnit – SESDE SINTUIG.
Martin Bester vra: “Wees net anders”
Die immergewilde Martin Bester het diep in Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gekruip en het pas sy splinternuwe enkelsnit, ANDERS, vrygestel. In dié liedjie spreek hy
Adrie van der Dussen leef BRAAF met debuutenkelsnit
Om braaf te wees, definieer jou vermoë om jou vrese in die gesig te staar, om jou kettings af te gooi en om te veg
Mari Bosman – MEER
Mari Bosman se lied MEER sal jou opnuut laat dink oor die belangrikheid van innerlike skoonheid. Sy het ‘n melancholiese Lindt-sjokolade stem. ‘n Knertsie Laurika
JP White terug met HIER IN MY HART
JP White is terug met sy nuutste enkelsnit, HIER IN MY HART, nadat sy album VERSLAAF in Julie 2019 vrygestel is. JP sê dat hy
Daniel Eeuwrick sing van Die Langkloof R62
Daniel Eeuwrick is terug met sy nuutste enkelsnit DIE LANGKLOOF R62. Die mense van die Baai ken hom as Danie, die Argitek. ‘n Man wat
Afrikaans Gaan Global – 12 Ure 25 Kunstenaars!
Afrikaans Gaan Global sal op Saterdag 5 September grense verskuif deur verligting te skep onder die donker COVID-19-wolk – 12 ure se ononderbroke topgehalte vermaak