Die woord “legende” word gereeld in Suid-Afrika gebruik. Maar wat beteken dit eintlik as iemand ‘n ware legende is? As jy na ‘n persoon verwys
Etiket: musiek
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
Leer ken vir Mighael en Muller en hou die twee dop
Baie van julle sal hulle ken as die grapmakers van die Facebookblad – PunKop, maar Mighael van der Walt en Muller Brandt loop al ’n
DROOM, die eerste enkelsnit vanaf Michael Heyns se nuwe album
DROOM, asook die volledige album TUSSEN HIER EN DIE KAAP, is nou op alle digitale platforms beskikbaar. “Die feit dat hierdie song gekies is as die eerste
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste
Valeska Muller bekoor met emosiebelaaide liefdesballade.
Ware liefde is die inspirasie agter Suid-Afrika se gunsteling popster en liedjieskrywer se splinternuwe enkelsnit. Valeska Muller het pas NABY MY NABY JOU bekendgestel en laat
Stephen Jonathan stel sy eerste enkelsnit vry!
“Partykeer moet jy iets laat gaan of eindig om regtig te leef. Dit kan enigiets wees, van ’n moeilike verhouding, tot slegte gewoontes of ’n
KLANKGOLF tref Suid-Afrikaanse musiekmark
Wat gebeur wanneer ’n solokunstenaar en musiekgroep bymekaarkom om saam musiek te maak? KLANKGOLF, ’n splinternuwe, kontemporêre musiekbeweging, ontstaan. KLANKGOLF kombineer die uitsonderlike talent en ondervinding
Jauni M se kans van ’n leeftyd
Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album, NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album
Pierre Nel hou sy kop bo die water
Pierre Nel se nuutste enkelsnit is van vandag af landswyd beskikbaar. KOP BO WATER is ’n inspirerende liedjie oor aanhou en uithou. Dit is geskryf