Wanneer Jauni M nie sing nie, bestuur sy en haar vriedin ʼn winkel – Fish2Feet. Jauni M woon in Parys in die Vrystaat saam met
Etiket: musiek
Lee Scott terug met nuwe enkelsnit – VRY!
Lee Scott is ’n naam wat oor die afgelope veertien jaar diep in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers kom nesskrop het. Daarom is aanhangers in
Vernon Barnard se nuwe klank is iets om te hoor.
Vernon Barnard is terug met ‘n splinternuwe klank wat dalk net die sienswyse van Afrikaanse musiek in 2019 mag revolusioneer. Na die vrystelling van sy
Deur die WILDERNIS saam met Abel Knobel
Abel Knobel wat bekendheid verwerf het as lid van NRG, verras behoorlik met sy nuwe enkelsnit DIE WILDERNIS vanaf sy album REFLEKSIES. Dit is nou
Internasionaal bekroonde groep bring hulde aan Dire Straits in SA.
Die internasionaal bekroonde THE DIRE STRAITS EXPERIENCE is op pad na Suid-Afrika. Die vertoning sal slegs een aand aangebied word en sal plaasvind op 15
Kaleidoskoop – Meer as ’n Dekade van kleurryke musiek
Wat in Jouba Joubert se studentejare begin het as ’n groep vriende wat onder meisiekoshuise se vensters geserenade het, het gelei tot die stigting van
Louis Geldenhuys sing oor vergifnis in nuwe popsnit!
“Ek glo in my hart dat almal foute maak en al ’n tweede of selfs ’n derde kans wou hê, of vir iemand nog ’n
Namibiese ster stel eerste Afrikaanse enkelsnit vry!
Joharetha beskryf haar eerste solo-enkelsnit, 40 DAE, as ’n eerlike, moderne country-popverwerking met ’n geestelike boodskap. Dit pas perfek by haar unieke stem, wat uitgeknip
AriSquad, luister – AJ se album is amper hier!
Die 23-jarige AJ (Armand Joubert) hou behoorlik die mense aan die praat. Nie net is hy onlangs aangewys as “Best male contemporary vocalist of the world”
Sal die liefde ooit gebeur of DALK NOOIT? ‘n Ballade deur Frikkie van Biljon
Frikkie van Biljon se nuutste enkelsnit, DALK NOOIT is vandag op radiostasies en alle digitale platforms vrygestel. Liedere van hierdie kunstenaar het al naam gemaak