Die geliefde sanger en musikant, Joshua na die Reën het vroeg in 2019 die eerste enkelsnit vir sy album, SOMERAARDE, getiteld, SOOS IN NOU vrygestel
Etiket: musiek
Frikkie van Biljon stel eersdaags nuwe enkelsnit vry
Die nuwe vrystelling van die baie talentvolle kunstenaar, Frikkie van Biljon, leer ons hoe om die liefde met moed te betree. DALK NOOIT is ‘n
NIEMAND ANDERS van Juani M
Juani M is ‘n nuwe onafhanklike kunstenaar wat in Junie haar debuutalbum, Niemand Anders, bekend gestel het. Dié kontemporêre album het 12 snitte uit verskeie
Vir Len Muller is musiek “Oorgenoeg”
Tyd vlieg as jy jou passie en roeping uitleef. Dit is reeds 7 jaar vandat Len Muller die besluit gemaak het om voltyds in die
Johnnie Takbok – die groen en goud.
Die geliefde groen trekker met sy takbok is Johnnie Takbok in Afrikaans. Dit is ook die naam van ‘n Afrikaanse rockgroep met ‘n unieke aanslag.
Sunel se debuut-album ondersoek die “Symptome” van die liefde en die lewe!
Net ’n paar maande na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Hart Op Jou Mou, is SUNEL terug met ’n debuut-album wat beloof om
Sunel se vars klank is waarvoor ons al lank wag.
Vir Sunel was daar nie eers `n ander opsie as musiek nie. Hierdie sanger/liedskrywer van Mosselbaai het nog altyd geweet dat musiek `n belangrike deel
Dirk van der Westhuizen ‘stoom’ al die pad voort!
Die Ghoema-benoemde, Dirk van der Westhuizen, stoom al die pad voort met sy splinternuwe album, Stoom, wat op 8 Junie eksklusief tydens vanjaar se Afrisaam
Michael Blignaut – die donkerkop-sanger van Piet Retief
“Sang was van kleintyd een van my grootste passies. Dis waar ek op my gelukkigste is.” Dit is die woorde van Michael Blignaut as hy
Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!
Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te