Lize-Marié is gebore in Middelburg Mpumalanga. Vandag woon sy in Brakpan en is besig om naam te maak in die Afrikaanse Gospelmusiekmark. Sy is ’n sanger
Etiket: musiek
Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry!
Michael Blignaut se derde enkelsnit, ONS HET NET VANAAND, is gedurende Augustus 2019 vrygestel. Hierdie popliedjie, uit die pen van Nerine Gardiner met die opgewekte
Sincerely Anne – Opreg, eerlik en alternatief.
Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hoendervleismooi opregtheid en strelende ondertoon
Pieter Marcato stel langverwagte eerste enkelsnit vry
Pieter Marcato, wat naam gemaak het as lid van die Afrikaanse popgroep EON en die musiekgroep Marcato, het sy eerste enkelsnit as solokunstenaar vrygestel. Sy
“Iziiit?” – agter die skerms
Irene-Louise van Wyk se musiekvideo, ‘Iziiit?’ is onlangs opgeneem. Plectrum het agter die skerms gaan inloer en deel graag ʼn paar kiekies van die dag.
Posduif by Weiveld.
POSDUIF, die moderne multikulturele musiekgroep met die unieke naam is tans op almal se lippe! Dié energieke groep bestaan grotendeels uit lede van die gewilde musiekgroep RUBBER
Corne Louw se eerste album beïndruk met ‘n vars modern country-pop-aanslag!
Corne Louw is nie iemand wat musiek op die gewone manier aanpak nie. Sy eerste enkelsnit en ook die titelsnit van sy splinternuwe album, DATE
Bronz stel langverwagte nuwe enkelsnit vry!
Dit is reeds meer as twee jaar sedert sy haar laaste enkelsnit vrygestel het, maar Bronz is terug en beter as ooit! Die kunstenaar se
Victor Bravo stel tweede enkelsnit vry voor Aardklop.
“SKEMER gaan oor daardie rou tydperk, net nadat jy iemand verloor het, tussenin wanneer jy nog vasklou aan die skadu’s van herinneringe voordat dit finaal in
Rise in Red stel tweede inspirerende enkelsnit vry!
“VOICES gaan daaroor om jou drome te volg en die lewe te leef wat jy verdien. Dit moedig jou aan om jouself oop te stel vir