Die liedjie, ENKELOUER MA, is Gerard Stoop se heel eerste enkelsnitvrystelling. Dit is vroeër die maand vrygestel en het positiewe kommentaar van musiekliefhebbers landswyd ontlok.
Etiket: musiek
LONELY TOGETHER deur Ziya sal jou tussen die oë tref
LONELY TOGETHER, geskryf deur Ziya (oftewel Jana Viljoen) sal, wanneer jy vir ’n oomblik gaan stilstaan en ’n klein bietjie minder op jou eie omstandighede
“EK HET OPGESTAAN”, sing Rinel Day
EK HET OPGESTAAN deur Rinel Day is ’n betekenisvolle enkelsnit wat die opbouende tema van die sangeres se nuwe album perfek saamvat. Omdat dit geïnspireer
Posduif se nuutste enkelsnit, HERINNER MY
Posduif verduidelik oor die betekenis van hulle nuutste enkelsnit, HERINNER MY, wat beslis die hartsnare gaan aanraak: “Dit is belangrik om te onthou wat regtig
MWAH! soek vir moeilikheid
Die meisies van Mwah het ’n sosialemediaveldtog gehardloop waar hulle moeilikheid gesoek het. Dit het ons almal laat wonder. Ons verstaan nou waarna hulle eintlik
Sky Ocean maak MAGNEET-iese musiek!
Sky Ocean het een van daardie stemme wat jou in jou spore laat vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is hoendervleismooi
Kontras verras met nuwe enkelsnit en video
Suid-Afrika se nuutste Alternatiewe Afrikaanse sensasie, Kontras, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, VELDE. Die snit is die eerste vrystelling van hul beplande album, Ruimtevaarder, wat vroeg in
Vox Chamber Choir bied aan: KRUIS VAN LIEFDE
KRUIS VAN LIEFDE is ’n splinternuwe, Afrikaanse Paasoratorium gekomponeer deur die Suid-Afrikaanse komponis, Franco Prinsloo. Nuwe, roerende verse uit die pen van bekroonde digters, professors
Marius Lubbe maak sy debuut – DIS WAT SAAK MAAK
Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy ses jaar oud is en
Afrikaanse legendes vereer in Pretoria
Dit is nie aldag dat jy soveel musieklegendes saam in een vertrek sal kry nie. Mimi Coertse, Min Shaw, Barbara Veenemans, David Gresham, Glenys Lynne