Met Van West se heel eerste enkelsnit, VUUR EN VLAM, skop hy af met ‘n jolige treffer. Jy kan verseker wees van ‘n plesierige kuier
Kategorie: Musiek
Die Eindste sing van seisoene
Sedert die vrystelling van hulle debuut-album, GRYS, aan die einde van 2021 het die Gautengse rockgroep, Die Eindste, nog net van krag tot krag gegaan. Nie net
Kyle September vind sy ware klank met nuwe popsnit
“DAYDREAM is ’n liedjie wat gaan oor iemand wat iemand anders wil help om van hulle depressie te ontsnap. Hulle word egter albei in die droomwêreld
Claire Hopkins se GO GETTEM GIRL kry musiekvideo
Claire Hopkins het pas haar enkelsnit, GO GETTEM GIRL vrygestel en nou is die musiekvideo van die snit ook aanlyn beskikbaar! GO GETTEM GIRL is ’n country-pop-snit wat reflekteer op
Daniel Wesley sing: BRIEFIE VIR MY MA
Die bekroonde country-sanger, Daniel Wesley, het verlede jaar sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf gemaak met treffers soos HUIS IS WAAR MY HART IS en
Musikante herinner almal dat ware liefde nié gewelddadig is nie
Oor die afgelope paar dae is publisiteitsfoto’s en die omslag van die sanger en liedjieskrywer, Michelle Mountjoy, en bekende musikant, Hunter Kennedy, se nuwe enkelsnit aan die
Christi se debuut-enkelsnit fokus op mislukte verhoudings
Verhoudings wat opbreek is nooit maklik nie, maar vir sommige mense speel dit ’n onvermydelike rol in hulle persoonlike groei. Nuweling, Christi Olivier, se debuut-enkelsnit, FALL APART,
Ruth se musiek gaan waar jy ook gaan.
Meeste mense sal saamstem dat musiek ‘n ander manier is waarop ons kommunikeer. Minder menses al sê dat dit iets is wat jy saam met
Talana Vuren-Kuhn – ONVOORWAARDELIK EK
Nadat sy tien jaar terug in die media was as gevolg van die verkeerde besluite van haar jonger self, het dié sangeres, besigheidsvrou en nou-huisvrou
Jacques & Liezel – NEED YOU MORE
Suid-Afrika se gunsteling, drie keer Afri-Indie-bekroonde gospel-duo, Jacques & Liezel, is weer terug met ‘n splinternuwe gospel-enkelsnit NEED YOU MORE, net ‘n paar maande na