Op die albumomslag pryk ’n swart-en-wit foto van ’n jong man met ’n kop vol wippende, swart krulle, ’n prominente neus en vol lippe. Sy
Kategorie: Musiek
Wit Kasteel maak nuwe klanke met nuutste enkelsnit
Die rockgroep, Wit Kasteel, se eerste enkelsnit, ’n unieke verwerking van Laurika Rauch se DIE NOSTALGIE, het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit in 2015 vrygestel
Nathan Smith – Twee nuwe enkelsnitte vrygestel en ’n album op pad
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith, het hierdie week twee enkelsnitte vrygestel. Saam met die vrystellings het hy ook bekendgemaak dat daar ’n album
Posduif se nuwe musiekvideo praat met die hart!
“Hierdie video is besonders, omdat dit nie die gewone video is wat die groep se storie vertel nie. Dit wys die lewe deur die oë
Christiaan se nuwe enkelsnit verwoord mans se liefdesverklaring op hul troudag
Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas ’n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY VROU kyk na ’n troudag vanuit
William Wolf se DROOM-dag
Willam Wolf glo dat almal moet droom en dit is iets wat hy nooit wil ophou doen nie. DROOM, sy nuutste enkelsnit, kom uit sy
Matthew John Duncan se musiekvideo ROEP
Die enigste ding wat jou steeds moet verras, is die feit dat daar steeds goed is wat jou kan verras. Vandag wil ek gesels oor
Shaun Niewoudt – Hartsbegeerte
“Die liedjie is ‘n cliché oor die liefde, tog probeer dit die ware betekenis van opregte liefde definieer. Somtyds is ons smoorverlief op iemand, maar
Lillia Lessev – die meisie kan sing en skryf.
Die talentvolle nuwe tienerster, Lillia Lessev, wat in 2018 die gehoor gaande gehad het by Jacaranda Day, se splinternuwe enkelsnit is nou beskikbaar! HEARTLESS, wat deur
Glory Carriers stel enkelsnit DEFENDER vry.
Debbi en Francois is beide betrokke by musiekbediening. Die twee musiekleiers se musiek verkondig lofprysing in waarheid en in gees. Te same het hul reeds