“Die liedjie gaan oor iemand wat op breekpunt is. Dan kom daar ’n persoon in sy lewe wat hom opbou en help om weer mens
Kategorie: Nuus
Georgetown & The Moonies stel enkelsnit vry
Die Sama-genomineerde groep, Georgetown, span kragte saam met The Moonies vir hul nuutste enkelsnit. THE SHAM is geskryf en saamgestel deur Georgetown en is ’n
Petronel Baard se Heelal hou net aan met draai …
In die paar maande sedert die suksesvolle vrystelling van haar nuuste enkelsnit, LIFE IS GOOD, het die kabaretster, Petronel Baard, nog net van krag-tot-krag gegaan. Dié liedjie,
Marius Lubbe stel eerste musiekvideo vry!
Marius Lubbe het onlangs sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK, vrygestel en dit is ongelooflik goed ontvang. Dié lekkerluister popliedjie kom uit die pen van
Musiekvideo vir Liani Reynolds se MOSSIE!
Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuutalbum, Ligsoom, in 2019, sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die
Rooksein tree uit hulle gemaksone met nuwe enkelsnit!
Rooksein maak al opslae vandat hulle in 2018 saam begin optree het. Sedertdien, het dié talentvolle driemanskap vier suksesvolle liedjies opgeneem en op dieselfde verhoë verskyn
One Voice slaan wéér asems weg met gewilde Jonas Brothers-treffer!
Die plaaslike meisiegroep, One Voice, het nou maar net die ongelooflike gawe om ’n bestaande treffer hulle eie te maak en te omskep in iets waaroor
Podsending EP 1 – André Hurter (Montana Studios)
André Hurter is ’n musiekvervaardiger met 14-jaar ondervinding op sy kerfstok. Tans werk hy by Montana Studios in Pretoria waar hy al saam met verskeie
EK SPEEL ONS LIEDJIE – Mariska se nuutste danstreffer
Om verlief te wees, is ’n baie vrolike en opwindende tyd in ’n paartjie se verhouding. Dit is ’n fase waarin spesiale herinneringe gemaak word
Military Wives bring hulde aan soldate se gesinne
As flieks soos Calendar Girls en The Full Monty op jou lys van gunstelinge is, gaan jy beslis mal wees oor regisseur Peter Cattaneo se