Dames en here, maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder
Kategorie: Nuus
THE HOLLYWOOD WALK OF FAME
Die Barnyard Teater is sinoniem vir goeie vermaak en musiek en met hul nuwe vertoning THE HOLLYWOOD WALK OF FAME is dit weer ‘n bewys
Christi – RAIN
Dit is normaal om jou emosies uit te blok in ’n poging om jouself te beskerm. Hoewel dit tydelike verligting kan bring vir die seer
Tino – TASSIES PAK
Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, is gereed om sy nuwe liedjie TASSIES PAK op 7 April op alle
Kyk Janco Dreyer se musiekvideo vir BOSOPSKOP hier
Sedert Janco Dreyer ’n maand gelede sy tweede enkelsnit, BOSOPKOP, uitgereik het is dié liedjie op almal se lippe. Om dinge nog meer opwindend te
Jennifer Zamudio – HARTSWATER
Die bekroonde sangeres Jennifer Zamudio het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie en sy het haarself al keer op keer bewys as ‘n
DIE KAPLYN hierdie week op die verhoog.
Die opwinding is tasbaar in Afrikaanse vermaakkringe, want Die Kaplyn-musiekblyspel maak hierdie week sy buiging by die AfriForum Teater in Pretoria. Vanaf 26 April 2023
Marisa sing van haar KETTIEKIND
Haar eie seuntjie se opregte liefde vir die platteland het die sangeres en liedjieskrywer Marisa Odendaal geïnspireer om haar splinternuwe enkelsnit, KETTIEKIND, neer te pen.
Stephan Visage het kom kuier.
Stephan Visagie reik binnekort sy nuwe enkelsnit VERGEET MY HIER uit. Ons het met hom vinnig gesels oor die lied en ‘n paar ander dinge
Afri-Indies 2023 – Hier is die wenners
Die 3de Afri-Indie Musiektoekennings is op 4 April 2023 gehou by die bekende Colosseum Reale in Pretoria. Die glansgeleentheid is bygewoon deur talle kunstenaars uit