Net ’n paar maande na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Hart Op Jou Mou, is SUNEL terug met
Nuwe Vrystellings
Verken die jongste musiek vrystellings en ontdek nuwe albums, enkelsnitte en EP’s. Kyk na wat nuut is op Plectrum.
Fliek oor ballet-legende, Rudolf Nureyev, dié naweek in Suid-Afrikaanse teaters!
THE WHITE CROW is die storie van ’n unieke kunstenaar se avontuur om die balletwêreld vir altyd te verander. Dit
Afrikaanse duo, Skemer, stel eerste enkelsnit vry.
Die Duo SKEMER het pas hul eersteenkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel wat verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers in rep en roer gaan
Dirk van der Westhuizen ‘stoom’ al die pad voort!
Die Ghoema-benoemde, Dirk van der Westhuizen, stoom al die pad voort met sy splinternuwe album, Stoom, wat op 8 Junie
Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!
Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep
Die Melktert Kommissie is terug na 10-jaar.
`n Nuwe tert-tune het sopas die lug gesien en dit is die eerste een sedert 2009. Die Melktert Kommissie is
Len Muller nuutste enkelsnit is rou, eerlik en opreg!
PERSVERKLARING – Len Muller is ’n veelsydige en talentvolle musikant, wat bekend is vir sy hoendervleismooi musiek, wat direk met
Merique sê: “Good’s Gonna Come”
Merique se loopbaan het afgeskop op die jong ouderdom van 14 waar sy toelating gekry het by `n sangskool in
Augi debuteer met enkelsnit “Jealous”
Hierdie is verseker een van die mees opwindende vrystellings in Suid-Afrika. Die lied is opbouend van aard en vertel die
“Vyf Minute” saam met ShoNeill
ShoNeill het al vroeg op laerskool met haar sangloopbaan begin waar sy gereeld aan sangkompetisies deelgeneem het. Na haar matriekjaar