Kan mense regtig verander? ’n Treffende nuwe rolprent (BURDEN) deur die regisseur en akteur, Andrew Heckler, probeer om hierdie eeu-oue vraag
film
MOFFIE-film rol nou in jou tuis-teater!
‘n Wêreldwye beroep op sosiale distansiëring – en nou die staat van inperking oor die hele Suid-Afrika – om die
MOFFIE se klankbaan versterk boodskap
MOFFIE is die befaamde regisseur, Oliver Hermanus, se jongste fliek, gegrond op die gelyknamige memoir deur André-Carl van der Merwe.
Military Wives bring hulde aan soldate se gesinne
As flieks soos Calendar Girls en The Full Monty op jou lys van gunstelinge is, gaan jy beslis mal wees
Oscar benoemde Bombshell open Vrydag in plaaslike bioskope!
BOMBSHELL, die bekroonde, Oscar-benoemde rolprent oor die Fox News-skandaal, begin hierdie Vrydag (24 Januarie 2020) in plaaslike bioskope draai. Met Suid-Afrika se
Nuwe fliek oor Fox-Skandaal beloof ’n BOMBSHELL
Elke beroep het sy vereistes en opofferings, maar wat is die prys wat jy (as ’n vrou) moet betaal wanneer
Roerende nuwe rolprent ontbloot die harde werklikheid van verslawing!
A MILLION LITTLE PIECES is ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met dieselfde naam, deur James Frey, en is ’n emosiebelaaide vertelling van
Antonio Banderas is puik in Pain & Glory
Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se
Hartseer en vreugde – kerntemas van nuwe rolprent
Die bekroonde Spaanse regisseur, Pedro Almodóvar, se nuutste rolprent – ’n verhaal van herinneringe, spyt en aanvaarding – is sy
Plaaslike rolprent, MOFFIE, palm drie BIFA-Benoemings in!
MOFFIE is die vierde rolprent deur die Suid-Afrikaanse regisseur Oliver Hermanus. Die film het drie nominasies by vanjaar se British Independent Film