EK HET OPGESTAAN deur Rinel Day is ’n betekenisvolle enkelsnit wat die opbouende tema van die sangeres se nuwe album perfek saamvat. Omdat dit geïnspireer
Skrywer: Frikkie van Biljon
Valeska deel haar hart met nuwe enkelsnit!
In moderne tye, is dit maklik om duisende kennisse op sosiale media te hê. Dit is egter net ware vriende, wat jou hart ken en
Petronel Baard vier 21 jaar in die musiekbedryf!
In Julie 2020, vier die baie talentvolle Petronel Baard, 21 jaar in die musiekbedryf. Die eerste stappe van hierdie vieringe, is twee baie opwindende aanlyn-vertonings. Hierdie
Dehan sing Lucas Maree lied – WEDUWEE SE KRUIK
Dehan, ‘n nuwe talentvolle sanger en liedjieskrywer, het pas sy heel eerste roerende enkelsnit vrygestel. Met dié verwerking van Lucas Maree se WEDUWEE SE KRUIK,
Nathan Smith stel sy album bekend!
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith, se langverwagte album HERE’S TO THE NOW is pas bekendgestel en almal is dit eens, dit is ‘n meesterstuk! Die
BURDEN – ‘n Rolprent deur Andrew Heckler
Kan mense regtig verander? ’n Treffende nuwe rolprent (BURDEN) deur die regisseur en akteur, Andrew Heckler, probeer om hierdie eeu-oue vraag te beantwoord en is nou
Gerduan Kemp stel DAGBREEKDROME akoestiese vry
Uit Bloemfontein kom daar `n onafhanklike sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Gerduan Kemp het onlangs sy derde enkelsnit, DAGBREEKDROME,
Mia se KRIMINEEL kry aangrypende musiekvideo!
Mia, die talenvolle sangeres uit Potchefstroom, het onlangs haar nuwe enkelsnit, KRIMINEEL, uitgereik en nou is sy terug in die kollig met ’n aangrypende musiekvideo wat
Bekende radio-omroeper stel nuwe enkelsnit en musiekvideo vry!
Die bekroonde radio-omroeper en musikant, Francois van Rensburg, se splinternuwe enkelsnit en musiekvideo is pas vandag bekendgestel en is reeds besig om soos ’n veldbrand onder
Emil Paul terug met sy eerste Engelse enkelsnit
Emil Paul het vroeg in Junie sy eerste Engelse enkelsnit vrygestel, BARELY OKAY. Die enkelsnit volg na die vrystelling van verskeie snitte vanuit sy Afrikaanse