Daniel Eeuwrick is terug met sy nuutste enkelsnit DIE LANGKLOOF R62. Die mense van die Baai ken hom as Danie, die Argitek. ‘n Man wat
Skrywer: Frikkie van Biljon
Len Muller ft Stella, ‘n TOEVLUG vir almal!
Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel. Aanhangers en
Reggie Peace: Ek Kan. Jy Kan
“Wanneer jy voel om op te gee, herinner net jouself en sommer iemand naby jou: ek kan enigeiets wees… jy ook!” – Reggie Peace oor
Aanlynkonsert van Corlea dra by tot kinderhuis se hartklop
Die immergewilde Corlea, en bekende motiveringspreker, voorkomskonsultant en ontwerper, Elzaan van der Merwe, bied op Saterdag, 8 Augustus, Hartklop van ’n Vrou, as aanlynvertoning, aan.
Afrikaans Gaan Global – 12 Ure 25 Kunstenaars!
Afrikaans Gaan Global sal op Saterdag 5 September grense verskuif deur verligting te skep onder die donker COVID-19-wolk – 12 ure se ononderbroke topgehalte vermaak
VatVas Dansorkes Laataand Boogie ideaal vir jou tuisskoffel
Hier teen maand vier van die nasionale inperking moet ons weer die ritme in ons voete en die swaai in ons heupe vind. En die
Petronel Baard bied gratis aanlyn-vertoning.
Die talentvolle Petronel Baard, gaan op 2 Augustus 2020 om 19h00, ‘n gratis aanlyn-vertoning, Sonstorie, vanaf haar Facebookblad aanbied. Sonstorie volg na die suksesvolle aanlyn-vertoning, Liedjies van die See, wat vroeër in
Joshua na die Reën reik nuwe enkelsnit uit!
Joshua na die Reën het pas die vierde enkelsnit, SOMERAARDE, vanaf sy album met die gelyknamige titel uitgereik. “Soos in Nou”, “Sterrenet” en “Soos die wind” is die
Onthou JY IS LIG in donker tye sing Henri Alant
JY IS LIG deur Henri Alant is pas vrygestel en jy wil die boodskap in die lied hoor. JY IS LIG deur Henri Alant gaan
Held van Harte stel tweede liefdeslied vry
Held van Harte is twee doodgewone ouens wat weet ons elkeen is op soek na die held van ons eie hart. Twee gewone ouens met