’n Nuwe jaar en ’n nuwe dekade wat nuwe geleenthede bied vir ieder en elk. Maar 2019 het ’n aantal treffers opgelewer waarmee rekening gehou
Kategorie: Musiek
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
DROOM, die eerste enkelsnit vanaf Michael Heyns se nuwe album
DROOM, asook die volledige album TUSSEN HIER EN DIE KAAP, is nou op alle digitale platforms beskikbaar. “Die feit dat hierdie song gekies is as die eerste
Stefaans Burden loop ’n Karoo Spoor
Wanneer jy net dink daar’s ’n droogte in die musiekbedryf, kom sak daar ’n sagte bui reën uit en voed ons siele. Dan bring iemand
Bottomless Coffee Band – Bodemlose talent en hart
Dit gebeur nie gereeld dat albei partye in ’n huwelik die geleentheid kry om hul drome in die musiekbedryf na te streef nie. Nog minder
Eerste KletsFest in Afrikaans
Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest! Om vining te
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste
Kyle Grant: Grown-Up Christmas list se musiekvideo is hier!
Die uiters gewilde en talentvolle, Kyle Grant, het onlangs sy enkelsnit, GROWN-UP CHRISTMAS LIST, vrygestel. Hierdie Kersballade wat in 1990 oorsee uitgereik is, is ’n
“Vat my Huistoe” van Gerhard Pace wen harte
Wanneer jou pa op 76 jarige ouderdom nogsteeds die kitaar en mondfluitjie bespeel, selfs al wil die vingers nie meer lekker saamwerk nie en die
Bottomless Coffee Band se nuutste vrystelling is hier!
IS ONS AL DAAR is die splinternuwe enkelsnit van Lourens en Esté Rabé, aka Bottomless Coffee Band. Met dié vars klank bewys hierdie twee net