Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met God se genade en genoeg deursettingsvermoë sal jy nie net heel aan die anderkant uitkom nie,
Kategorie: Musiek
Jemma Catherine – KLAAR GESMEEK
Die boodskap van die opkomende sangeres en liedjieskrywer Jemma Catherine se jongste enkelsnit is hard en duidelik: Dié talentvolle donkerkop het KLAAR GESMEEK. KLAAR GESMEEK
Chanté – TYD
Tydsberekening is alles. Dít is die boodskap van die opkomende popsangeres Chanté sesplinternuwe enkelsnit getiteld TYD. TYD is gepen deur die bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywers, Ampie
Stefan Jansen – Tydmors is soms nodig
Tyd is kosbaar. Dit is iets wat versigtig gebruik moet word, veral omdat elkeen van ons slegs ’n bepaalde hoeveelheid toegedeel is. Elke oomblik, elke
Plectrum gesels met Jaid River oor debuut-album
Nadat sy dit reggekry het om plaaslike musiekliefhebbers te bekoor met haar eerste enkelsnit in 2022, is die sanger en liedjieskrywer, Jaid River, terug in
Hugh Lynn – TIPSY VERBY
Die sanger en liedjieskrywer Hugh Lynn se splinternuwe enkelsnit getiteld TIPSY VERBY, is ‘n tong-in-die-kies liedjie wat dié musikant se humoristiese kant ten toon stel.
Janie Bay – Die Dansvloer
‘n Splinternuwe enkelsnit getiteld DIE DANSVLOER, uit die sangeres en liedjieskrywer Janie Bay, se eie pen het pas die lig gesien. Dié ritmiese popsnit is
Fransien Scott – STORM IN MY HART
Almal wat al die voorreg gehad het om ’n lang en betekenisvolle verhouding te hê, sal saamstem dat dit nie sonder uitdagings en probleme kom
Opwindende nominasies vir Afri-Indie Musiektoekennings 2023
Die SA Onafhanklike Kunstenaar Musiektoekenings, beter bekend as Afri-Indie, vind vanjaar plaas op Dinsdagaand 4 April 2023. Dié Grammys-styl rooitapyt glansgeleentheid is gevul met alles
Legkaart – NUWE REISE
Na drie suksesvolle radiotreffers, het Legkaart beslis nie meer bekendstelling nodig in musiekkringe nie. Hierdie dinamiese duo het verlede jaar groot opslae gemaak met hulle