First Fridays Supper club word elke eerste Vrydag van die maand by die bekende Monte de Dios in Pretoria aangebied in samewerking met EPH, The
Kategorie: Vertonings
BAKGAT in Afrikaans!
Afrikaans is Bakgat en ons gaan gróót op 29 September 2019 in die Sun Arena Time Square (Pretoria) waar van die land se gewildste kunstenaars
Internasionaal bekroonde groep bring hulde aan Dire Straits in SA.
Die internasionaal bekroonde THE DIRE STRAITS EXPERIENCE is op pad na Suid-Afrika. Die vertoning sal slegs een aand aangebied word en sal plaasvind op 15
Bands for Bricks is ‘n mylpaal vir liefdadigheid en Suid-Afrikaanse musiek.
Hulle sê as jy wil teruggaan in tyd, luister na musiek uit vervloë dae. Bands for Bricks, wat op 14 Julie 2019 by die Sun
Kunstefees in die Kleine – Jannie du Toit lewer verfynde wyn met 48 oesjare op sy kerfstok
Die afgelope naweek het Jannie du Toit 48 jaar in die musiekbedryf gevier met sy eie Kunstefees in die Kleine by die Atterburyteater in Pretoria, in samewerking
Musiek vir die siel en `n goeie doel.
Elandre en Joe Foster bring vir jou MUSIEK VIR DIE SIEL! Elandré is gebore in Despatch in die Oos-Kaap. Dit is hier waar hy al
Kunstefees in die Kleine met Jannie du Toit
Op 14 Julie vanjaar is daar ‘n unieke hoogtepunt – Jannie se eie “Kunstefees in die Kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria in samewerking met
Tweespoor met Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux.
Wat gebeur as jy twee persone, twee liedskrywers en twee uiteenlopende lewens saam op die verhoog sit? Tweespoor is `n musiekproduksie wat geskryf en vervaardig