Rian Strydom is geen vreemdeling nie. Nie net is hy ʼn geliefde radio omroeper op LuisterFM 90.6 nie maar is ook ʼn gesoute sanger. Rian
Skrywer: Frikkie van Biljon
Gesteelde viool gevind
Danksy versekeringskema’s is dit deesdae relatief maklik om gesteelde goedere te vervang. Dit is so maklik as om ʼn saaknommer te kry by die polisie
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
Leer ken vir Mighael en Muller en hou die twee dop
Baie van julle sal hulle ken as die grapmakers van die Facebookblad – PunKop, maar Mighael van der Walt en Muller Brandt loop al ’n
DROOM, die eerste enkelsnit vanaf Michael Heyns se nuwe album
DROOM, asook die volledige album TUSSEN HIER EN DIE KAAP, is nou op alle digitale platforms beskikbaar. “Die feit dat hierdie song gekies is as die eerste
Antonio Banderas is puik in Pain & Glory
Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en
Eerste KletsFest in Afrikaans
Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest! Om vining te
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste
Kyle Grant: Grown-Up Christmas list se musiekvideo is hier!
Die uiters gewilde en talentvolle, Kyle Grant, het onlangs sy enkelsnit, GROWN-UP CHRISTMAS LIST, vrygestel. Hierdie Kersballade wat in 1990 oorsee uitgereik is, is ’n
Kyle Grant sing oor sy Kersfeeswenslys
Daar is min musikante wat erkenning kry vir hulle uitsonderlike talent as solokunstenaar nadat hulle aanvanklik sukses behaal het as deel van ’n bekroonde musiekgroep.