NoaVR Theatre stel met trots Campfire Sessions bekend. NoaVR Theatre het op 6 April 2020 hul aanlynplatform Campfire Sessions bekendgestel, ’n innoverende manier om op
Skrywer: Frikkie van Biljon
Dink buite die boks terwyl jy in die boks sit
Daar is tans soveel mense sonder ’n inkomste gelaat met die staat van inperking. Alhoewel sulke tye die normale gang van jou dagtaak bemoeilik, is
Nic Billington en Armand Joubert stel onverwagse enkelsnit vry.
Twee van Suid-Afrika se top POP musikante het onlangs kragte saamgesnoer om ʼn lied op te lewer wat in jou ore sal interesseer. Armand Joubert
Len Muller vier familie en samesyn met nuwe enkelsnit!
Len Muller het die wonderlike gawe om jou te laat voel met sy musiek. Partykeer laat sy hoendervleismooi lirieke jou onwillekeurig na ’n snesie gryp …
Podsending Ep. 2 – Elmé Churr
Na ’n reis van sewe jaar vol hoop, geduld en totale vertroue, vier Elmé Churr haar wonderwerkbaba met haar splinternuwe enkelsnit, KOS VIR JOU SIEL,
V & A met Pieter Marcato
Om ware liefde aanlyn te vind, is deesdae glad nie ’n vreemde verskynsel nie. Talle paartjies het al suksesvolle verhoudings met die druk van ’n
Podsending EP 1 – André Hurter (Montana Studios)
André Hurter is ’n musiekvervaardiger met 14-jaar ondervinding op sy kerfstok. Tans werk hy by Montana Studios in Pretoria waar hy al saam met verskeie
Joshua na die Reën reik na die sterre met nóg ’n treffer!
Die multibekroonde musikant, Joshua na die Reën, wat in 2014 naam gemaak het met sy selfgetitelde debuutalbum – waarvoor hy verskeie Ghoema-toekennings, ’n Huisgenoot Tempo-
Jolanda Becker skilder musiek met haar splinternuwe MUSE
“Tussen die lyne, dis waar jy my hart sal kry.” Met hierdie versreël nooi Jolanda Becker jou uit om die MUSE binne haar- en jouself
Naledi – An African Journey deur Franco Prinsloo
NALEDI – AN AFRICAN JOURNEY is koraalmusiek wat geskryf en getoonset is deur Franco Prinsloo. Die storie gaan oor waagmoed, avontuurlustigheid en towerkuns, en Naledi