THE WHITE CROW is die storie van ’n unieke kunstenaar se avontuur om die balletwêreld vir altyd te verander. Dit neem die kyker op reis
Skrywer: Frikkie van Biljon
Tweespoor met Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux.
Wat gebeur as jy twee persone, twee liedskrywers en twee uiteenlopende lewens saam op die verhoog sit? Tweespoor is `n musiekproduksie wat geskryf en vervaardig
Afrikaanse duo, Skemer, stel eerste enkelsnit vry.
Die Duo SKEMER het pas hul eersteenkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel wat verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers in rep en roer gaan hê. “Sê dit harder” is
AJ – ’n Kunstenaar gebore vir die internasionale mark
Die talentvolle AJ, beter bekend as Armand Joubert, het nog altyd gedroom daarvan om ’n beroemde sanger te word. Die boorling uit Witbank se wêreld
Piet Botha – die ‘generaal’ van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
‘n Mens se lewe is soveel meer as die geboorte dag en sterwensdag. Hier is ‘n kort opsomming wat die strepie van Piet Botha se
Sunel se vars klank is waarvoor ons al lank wag.
Vir Sunel was daar nie eers `n ander opsie as musiek nie. Hierdie sanger/liedskrywer van Mosselbaai het nog altyd geweet dat musiek `n belangrike deel
Alles wat jy moet weet oor YouTube for Artists
In ‘n e-pos wat uitgestuur is op 3 April 2019 het Google bekendgemaak dat hul ‘n einde maak aan Google Play Artist Hub. Dit beteken
Dirk van der Westhuizen ‘stoom’ al die pad voort!
Die Ghoema-benoemde, Dirk van der Westhuizen, stoom al die pad voort met sy splinternuwe album, Stoom, wat op 8 Junie eksklusief tydens vanjaar se Afrisaam
Michael Blignaut – die donkerkop-sanger van Piet Retief
“Sang was van kleintyd een van my grootste passies. Dis waar ek op my gelukkigste is.” Dit is die woorde van Michael Blignaut as hy
Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!
Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te