Jattie & Ilse de Beer is die akoestiese duo van die groep Douvoordag. Hulle het destyds saam begin optree vir funksies en troues, en 11
Skrywer: Plectrum
Marius Lubbe maak sy debuut – DIS WAT SAAK MAAK
Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy ses jaar oud is en
Afrikaanse legendes vereer in Pretoria
Dit is nie aldag dat jy soveel musieklegendes saam in een vertrek sal kry nie. Mimi Coertse, Min Shaw, Barbara Veenemans, David Gresham, Glenys Lynne
Bly só 21 VIR EWIG saam met Sharoney!
Die talentvolle ster met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, Sharoney, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar nuwe album wat beslis op elke
Oscar benoemde Bombshell open Vrydag in plaaslike bioskope!
BOMBSHELL, die bekroonde, Oscar-benoemde rolprent oor die Fox News-skandaal, begin hierdie Vrydag (24 Januarie 2020) in plaaslike bioskope draai. Met Suid-Afrika se eie Charlize Theron in een van die
Jerry Jamn en Mariné Moffat deel hul harte met SY DAGBOEK
SY DAGBOEK is die splinternuwe enkelsnit van Jerry Jamn en Mariné Moffat. Die musiekvideo is op Hartenbos geskiet en was op 15 Januarie vrygestel. Die
Heidi – Die lang wag is verby!
Eers moes ons nege maande lank wag vir die koms van hierdie sprankelende Vrystaat-meisie (Zastron) met die naam, Marli. Nét om weer nege maande later
Die Eerste Suid-Afrikaanse Legendes Museum Open Binnekort
Die woord “legende” word gereeld in Suid-Afrika gebruik. Maar wat beteken dit eintlik as iemand ‘n ware legende is? As jy na ‘n persoon verwys
Armand Hofmeyr vier eerste dekade van musiek met 10 JAAR album
Dit is moeilik om te glo dat ’n dekade so gou verbygaan en Armand Hofmeyr vier sy tiende jaar in die musiekindustrie met ’n nuwe
2019 se treffers
’n Nuwe jaar en ’n nuwe dekade wat nuwe geleenthede bied vir ieder en elk. Maar 2019 het ’n aantal treffers opgelewer waarmee rekening gehou