Doxa Deo se aanbiddings- en kunsgroep, Revelation Enterprises (R.E.) bied ‘n voorsmakie van hul debuut Afrikaanse album met die enkelsnit
Debuut
Kyk na die jongste debuute van nuwe musiek kunstenaars. Verken hul eerste enkelsnitte, albums en wat hulle vir die musiekbedryf bring op Plectrum.
MAANGENADE – KATE ROK se debuut enkelsnit!
Kate Rok lyk soos ’n donkerkop superster… met ’n Voortrekkerkappie. Maar sy is simbolies van die sterk vroue wat sy bewonder,
Andrew Davies maak sy debuut met EK LIKE JOU STYL
Andrew Davies se debuutenkelsnit, EK LIKE JOU STYL is pas vrygestel. Dit sal verseker aanklank vind byelkeen wat ‘n huwelik
Jongste groep stel debuutenkelsnit vry – SUNNY DAY
Op die omslag van dié enkelsnit SUNNY DAY staan vier kinders voor ‘n oop deur. Voor die deur is daar
Tailor & Tramp, laat musiekkringe gons met debuut-enkelsnit, MIDNIGHT TEMPTATION
Hulle is ‘n groep van vier musikante wat die kuns vervolmaak het om gehore te bekoor met hulle unieke Country-Rockklank.
VEG VIR JOU HART, sing Zander
Andre Amant en Zander De Beer het kragte saam gesnoer met die nuwe enkelsnit, VEG VIR JOU HART. Die enkelsnit
SONSKYN KIND – ‘n debuutsnit met rou en eerlike lirieke
Rooibos & Wijn se debuutenkelsnit, SONSKYN KIND, is pas vrygestel en sal aanklank vind by elkeen wat eerlike lirieke geniet.
“Sagte val” styg hoog vir Mario Lategan
Die bekende Radio Rosestad-omroeper Mario Lategan het met die bekroonde jeugskrywer Fanie Viljoen stem-en-liriekkragte saamgesnoer. Die resultaat is ‘n kaberetagtige
Marichelle Visser – YOU AND ME
In Marichelle Visser se debuutpop-enkelsnit, YOU AND ME, plaas sy die waarde van ’n verhouding – en spesiale band tussen
Leevona Pitout – Volgende Lewe
Na ‘n reis van agt jaar vol hoop, geduld, vetroue en baie trane vier die Bloemfonteinse sangeres Leevona Pitout haar