R A Y N E (soos “rain” in Engels) se debuut enkelsnit LAAT DIT REËN spreek die seer in die
Debuut
Kyk na die jongste debuute van nuwe musiek kunstenaars. Verken hul eerste enkelsnitte, albums en wat hulle vir die musiekbedryf bring op Plectrum.
Held van Harte maak hul debuut!
Ontmoet Shaun Van Niekerk en André Hurter, stigterslede van Held van Harte. Die tweemanskap stel vandag hul debuutenkelsnit, DIE LIG,
Cheralee stel debuutenkelsnit vry
Die sangeres, liriekskrywer, musikant en grafiese ontwerper van Centurion, Cheralee, het pas haar debuutenkelsnit vrygestel. Aanhangers se voete sal dadelik
Jako Meyer stel debuutalbum Vry MIDDERNAG KANTOOR
Jako Meyer se langverwagte debuut solo album, MIDDERNAG KANTOOR is vandag vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die
Reynardt Hugo se eerste solo-enkelsnit!
Reynardt Hugo het geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land as dokter Tertius
Marius Lubbe maak sy debuut – DIS WAT SAAK MAAK
Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy
Stephen Jonathan stel sy eerste enkelsnit vry!
“Partykeer moet jy iets laat gaan of eindig om regtig te leef. Dit kan enigiets wees, van ’n moeilike verhouding,
Ek haak nogsteeds vas by jou – Afrikaanse debuut
EK HAAK NOGSTEEDS VAS BY JOU is Carina Heymans se eerste treë in Afrikaanse musiek. Haar debuutwerk praat van wedersydse
KLANKGOLF tref Suid-Afrikaanse musiekmark
Wat gebeur wanneer ’n solokunstenaar en musiekgroep bymekaarkom om saam musiek te maak? KLANKGOLF, ’n splinternuwe, kontemporêre musiekbeweging, ontstaan. KLANKGOLF kombineer