Een ding is seker – die dood is genadeloos. Dit kom en ruk mense uit jou lewe vir wie jy lief is, en gooi al
Kategorie: Musiek
Carma se enkelsnit, Oase, gaan jou siel voed deur tye van droogte
Met OASE, Carma se nuwe enkelsnit, wil sy mense se harte aanraak. Met die treffende boodskap – elke donker tyd gaan tog gepaard met groei
MWAH! soek vir moeilikheid
Die meisies van Mwah het ’n sosialemediaveldtog gehardloop waar hulle moeilikheid gesoek het. Dit het ons almal laat wonder. Ons verstaan nou waarna hulle eintlik
“VEG OF VLUG”, vra Nadia Vorster in nuutste enkelsnit
VEG OF VLUG is die eerste liedjie waarvan Nadia Vorster die lirieke self geskryf het. Met dié splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, wat laasweek uitgereik was,
Gee My Net ’n Vriend, Elvis Blue se wens tydens COVID-19 inperking
Musiek bly iets wat mense saambring, selfs al kan mense nie fisies saamwees nie. Dit bly ’n kragtige medium om uiting te gee aan die
Lize-Marié se tweede enkelsnit, DAGBREEK
Lize-Marié Naudé is, behalwe vir haar naam wat sy met Lisa Marie Presley deel, ook ’n Elvis-aanhanger en haar naam pas haar soos ’n handskoen
“Toe die wêreld stil gaan staan” – Karen Zoid met Neil Sandilands en Early B.
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B vat raak in ’n nuwe liedjie wat Vrydag 10 April uitgereik is. TOE DIE WÊRELD STIL GAAN STAAN
Raak nostalgies saam met Michael Heyns
Die gewilde Afrikaanse kunstenaar Michael Heyns stel ’n nuwe enkelsnit vry. TUSSEN HIER EN DIE KAAP is die tweede enkelsnit van sy gelyknamige nuwe album.
Jako Meyer stel debuutalbum Vry MIDDERNAG KANTOOR
Jako Meyer se langverwagte debuut solo album, MIDDERNAG KANTOOR is vandag vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die Wyndigters, asook voorsanger van Die Rottweilers en Moses
Dr. Pierre Nel pleit om verantwoordelike optrede met nuwe enkelsnit
Pierre Nel se nuwe enkelsnit, IF YOU GET CORONA, is in lyn met die pandemie waarin Suid-Afrika – en die res van die wêreld –