Juani M is ‘n nuwe onafhanklike kunstenaar wat in Junie haar debuutalbum, Niemand Anders, bekend gestel het. Dié kontemporêre album het 12 snitte uit verskeie
Kategorie: Musiek
Valeska Muller verskuif Afrikaanse musiekgrense!
Valeska Muller het deur die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese musiekverwerkings en eerlike lirieke diep spore te trap in die
Corné Louw stel musiekvideo vir Date Night bekend!
Dié liedjie, wat deur Corné, Hugo Ludik en Vaughan Gardiner geskryf is, sal aanklank vind by enigiemand wat in ’n verhouding is, en wil paartjies
Tanja Storm is op pad!
Nes die Kaapse Dokter, storm Tanja die musiekbedryf binne op ‘n jong ouderdom en is hier om te bly. Getoë in Melkbosstrand en toe alreeds
Vergewe my as ek – Gerduan Kemp se debuut enkelsnit vandag vrygestel.
Vandag wil Gerduan Kemp vir jou sê dat jy ook genade vir jouself moet hê met sy debuut enkelsnit, “Vergewe my as ek”. Die veelsydige
Posduif se tweede musiekvideo is uiteindelik hier!
’n Afrikaner, Indiër, Libanees, bruin man en twee Engelse ouens loop by ’n kroeg in… Wat mag klink soos die begin van ’n goeie outydse grappie,
Len Muller vier sewe suksesvolle jare in die musiekbedryf met ‘n nuwe kortspeelplaat (EP)
Len Muller is ’n veelsydige en talentvolle musikant, wat bekend is vir sy hoendervleismooi musiek, wat direk met die hart te praat. Sy nuwe kortspeelplaat
Louis Geldenhuys wen harte met debuut-album!
Louis Geldenhuys se eerste enkelsnit, Harte in die Lug, is onlangs vrygestel en is baie hartlik deur die publiek ontvang, veral by die KKNK en
Gerduan Kemp se debuut enkelsnit is binnekort hier!
Sit reg en maak gereed, want oor net 10 dae van nou reik Gerduan Kemp sy debuut enkelsnit uit. Die is een wat jy nie
Corné Louw se eerste enkelsnit beïndruk met ‘n vars modern country-pop-aanslag!
Corné Louw is nie iemand wat musiek op die gewone manier aanpak nie. Sy eerste enkelsnit en ook die titelsnit van sy komende album, DATE