Sedert 1971 hou Jannie du Toit homself besig met Afrikaanse musiek. Tussen 1972 en 1977 was hy lid van die sanggroep Trilogie en skop sy
Kategorie: Musiek
Vibrancy stel tweede sielvolle enkelsnit vry!
PLANTED is die tweede inspirerende vrystelling vanaf die album, ONE, wat deur die projek VIBRANCY – A COLLECTIVE OF CREATIVES begin is om hoop en
Sunel se debuut-album ondersoek die “Symptome” van die liefde en die lewe!
Net ’n paar maande na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Hart Op Jou Mou, is SUNEL terug met ’n debuut-album wat beloof om
Afrikaanse duo, Skemer, stel eerste enkelsnit vry.
Die Duo SKEMER het pas hul eersteenkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel wat verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers in rep en roer gaan hê. “Sê dit harder” is
Piet Botha – die ‘generaal’ van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
‘n Mens se lewe is soveel meer as die geboorte dag en sterwensdag. Hier is ‘n kort opsomming wat die strepie van Piet Botha se
Dirk van der Westhuizen ‘stoom’ al die pad voort!
Die Ghoema-benoemde, Dirk van der Westhuizen, stoom al die pad voort met sy splinternuwe album, Stoom, wat op 8 Junie eksklusief tydens vanjaar se Afrisaam
Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!
Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te
Georgetown – sit nader, jy wil hulle hoor!
Nou kyk, as jy nog nie weet van “Bluebilly Folk Pop” nie, is dit verseker omdat jy nog nie van Georgetown gehoor het nie. Nie
Die Melktert Kommissie is terug na 10-jaar.
`n Nuwe tert-tune het sopas die lug gesien en dit is die eerste een sedert 2009. Die Melktert Kommissie is na al die jare steeds
Len Muller nuutste enkelsnit is rou, eerlik en opreg!
PERSVERKLARING – Len Muller is ’n veelsydige en talentvolle musikant, wat bekend is vir sy hoendervleismooi musiek, wat direk met die hart te praat. OORGENOEG,