’n Nuwe jaar en ’n nuwe dekade wat nuwe geleenthede bied vir ieder en elk. Maar 2019 het ’n aantal treffers opgelewer waarmee rekening gehou
Kategorie: Nuus
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
DROOM, die eerste enkelsnit vanaf Michael Heyns se nuwe album
DROOM, asook die volledige album TUSSEN HIER EN DIE KAAP, is nou op alle digitale platforms beskikbaar. “Die feit dat hierdie song gekies is as die eerste
Nuwe fliek oor Fox-Skandaal beloof ’n BOMBSHELL
Elke beroep het sy vereistes en opofferings, maar wat is die prys wat jy (as ’n vrou) moet betaal wanneer jy genoeg moed bymekaarskraap om
Stefaans Burden loop ’n Karoo Spoor
Wanneer jy net dink daar’s ’n droogte in die musiekbedryf, kom sak daar ’n sagte bui reën uit en voed ons siele. Dan bring iemand
Bottomless Coffee Band – Bodemlose talent en hart
Dit gebeur nie gereeld dat albei partye in ’n huwelik die geleentheid kry om hul drome in die musiekbedryf na te streef nie. Nog minder
Roerende nuwe rolprent ontbloot die harde werklikheid van verslawing!
A MILLION LITTLE PIECES is ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met dieselfde naam, deur James Frey, en is ’n emosiebelaaide vertelling van die skrywer se ervaring in
Antonio Banderas is puik in Pain & Glory
Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en
Eerste KletsFest in Afrikaans
Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest! Om vining te
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste