Marli is splinternuut op die toneel met haar enkelsnit, JUST ANOTHER COUNTRY SONG. Hiermee gee sy nie net haar styl weg nie, maar oorrompel die
Kategorie: Nuus
Kyle Grant sing oor sy Kersfeeswenslys
Daar is min musikante wat erkenning kry vir hulle uitsonderlike talent as solokunstenaar nadat hulle aanvanklik sukses behaal het as deel van ’n bekroonde musiekgroep.
Hartseer en vreugde – kerntemas van nuwe rolprent
Die bekroonde Spaanse regisseur, Pedro Almodóvar, se nuutste rolprent – ’n verhaal van herinneringe, spyt en aanvaarding – is sy beste en mees persoonlike werk
Michael W Smith Dokumenter nou beskikbaar
Wanneer die onmisbare geleentheid verbykom om ’n dokumentrê oor ’n bekende kunstenaar te verfilm, gryp jy dit aan. In besonder as díe man Michael W.
Luister – Jacobus Silwer bring iets heeltemal anders.
Jacobus Silwer, bekend vir GENADE VIR AFRIKA, en meer onlangs, STROME LEWE, het op aandrang van befaamde Afrikaanse liedjieskrywer en kunstenaar, Coenie De Villiers, met
Plaaslike rolprent, MOFFIE, palm drie BIFA-Benoemings in!
MOFFIE is die vierde rolprent deur die Suid-Afrikaanse regisseur Oliver Hermanus. Die film het drie nominasies by vanjaar se British Independent Film Awards (BIFA) ingepalm. Die nominasies
Emil Paul en Samantha Leonard span kragte saam.
Emil Paul, The Voice deelnemer, het vroeër vanjaar sy debuutalbum BEGIN NET OOR vrygestel. Dit is nou tyd vir ’n nuwe enkelsnit vanaf die gewilde
Valeska Muller bekoor met emosiebelaaide liefdesballade.
Ware liefde is die inspirasie agter Suid-Afrika se gunsteling popster en liedjieskrywer se splinternuwe enkelsnit. Valeska Muller het pas NABY MY NABY JOU bekendgestel en laat
Stephen Jonathan stel sy eerste enkelsnit vry!
“Partykeer moet jy iets laat gaan of eindig om regtig te leef. Dit kan enigiets wees, van ’n moeilike verhouding, tot slegte gewoontes of ’n
Petronel Baard vier die lewe!
Petronel Baard, ’n passievolle kabaretster met ’n strelende storievertellerstem, het oor die afgelope een-en-twintig jaar reeds diep spore in die musiekbedryf kom trap. Haar nuwe