Merique se loopbaan het afgeskop op die jong ouderdom van 14 waar sy toelating gekry het by `n sangskool in Bloemfontein – die skool wat
Kategorie: Nuus
“Vyf Minute” saam met ShoNeill
ShoNeill het al vroeg op laerskool met haar sangloopbaan begin waar sy gereeld aan sangkompetisies deelgeneem het. Na haar matriekjaar het sy die besluit geneem
Fiennes beïndruk met biografiese fliek oor ‘n ballet-legende!
PERSVERKLARING – Die term “white crow (wit kraai)” is ’n Russiese gesegde vir iemand wat ongewoon of anders is. Dit kan dus tweeledig gebruik word
Leer ken vir Lezahn
Toe die sangers Chris Coetzer en Leoni de Wet hulle sangskool by Laerskool Louis Leipoldt in Centurion kom bemark het was die woorde “R50 en
PJ Pretorius sing Tony Nilsson-treffer
Nadat die The Voice SA-ster PJ Pretorius, die land uitgeboul het met sy debuut-enkelsnit 12 uit 10, is dié sanger terug met ’n herverwerking van
`n Nuwe horison wink vir Ramey Short
Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse drama BINNELANDERS, se nuutste projek gaan aanhangers van die akteur se voete
Grant-Pierre wys musiek is tydloos.
Grant-Pierre is vars uit die skool en is reeds op pad om vir die nuwe generasie te leer dat musiek tydloos kan wees. Hierdie aantreklike
Bob Ffole herskryf die definisie van Rock.
Ek sal ‘n eedsverklaring aflê met my handtekening en dit beteken op elke ou wat dink hy verstaan Rock-musiek, want Rock-musiek se definisie is sopas
Tweede Engelse-enkelsnit vir Joe Foster.
Joe Foster het geen bekendstelling nodig nie. As sanger en liedskrywer het hy reeds talle treffers opgelewer in die Afrikaansemark. In 2015 word hy vereer
Alzanley, dansend in die wind en sand.
Wind en sand dien as Alzanley se tweede enkelsnit na Daar is hoop sy debuut gemaak het! Die ballade, Wind en sand, spreek van ondersteuning