“Wanneer jy voel om op te gee, herinner net jouself en sommer iemand naby jou: ek kan enigeiets wees… jy ook!” – Reggie Peace oor
Etiket: afrikaans
Afrikaans Gaan Global – 12 Ure 25 Kunstenaars!
Afrikaans Gaan Global sal op Saterdag 5 September grense verskuif deur verligting te skep onder die donker COVID-19-wolk – 12 ure se ononderbroke topgehalte vermaak
Joshua na die Reën reik nuwe enkelsnit uit!
Joshua na die Reën het pas die vierde enkelsnit, SOMERAARDE, vanaf sy album met die gelyknamige titel uitgereik. “Soos in Nou”, “Sterrenet” en “Soos die wind” is die
Onthou JY IS LIG in donker tye sing Henri Alant
JY IS LIG deur Henri Alant is pas vrygestel en jy wil die boodskap in die lied hoor. JY IS LIG deur Henri Alant gaan
Held van Harte stel tweede liefdeslied vry
Held van Harte is twee doodgewone ouens wat weet ons elkeen is op soek na die held van ons eie hart. Twee gewone ouens met
Neville D ft Rouchelle Liedemann -VEILIG IN SY HAND
Neville D en Rouchelle Liedemann het pas hul duet, VEILIG IN SY HAND, op Neville D se verjaarsdag op 29 Junie vrygestel. Dié Dove-toekenningwenner en
“EK HET OPGESTAAN”, sing Rinel Day
EK HET OPGESTAAN deur Rinel Day is ’n betekenisvolle enkelsnit wat die opbouende tema van die sangeres se nuwe album perfek saamvat. Omdat dit geïnspireer
Valeska deel haar hart met nuwe enkelsnit!
In moderne tye, is dit maklik om duisende kennisse op sosiale media te hê. Dit is egter net ware vriende, wat jou hart ken en
Gerduan Kemp stel DAGBREEKDROME akoestiese vry
Uit Bloemfontein kom daar `n onafhanklike sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Gerduan Kemp het onlangs sy derde enkelsnit, DAGBREEKDROME,
Bekende radio-omroeper stel nuwe enkelsnit en musiekvideo vry!
Die bekroonde radio-omroeper en musikant, Francois van Rensburg, se splinternuwe enkelsnit en musiekvideo is pas vandag bekendgestel en is reeds besig om soos ’n veldbrand onder