Die alternatiewe rockgroep, Rise in Red, se nuwe enkelsnit komplementeer die emosiebelaaide styl en besonderse klank waarvoor hulle bekendheid verwerf het. PROGRESSION, die derde vrystelling vanaf
Etiket: onafhanklik
MOVE saam met Reggie Peace!
“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of ek in die bedryf moet wees. MOVE is geskryf om myself, en
Douvoordag straal soos die eerste lig!
Jattie & Ilse de Beer is die akoestiese duo van die groep Douvoordag. Hulle het destyds saam begin optree vir funksies en troues, en 11
Marius Lubbe maak sy debuut – DIS WAT SAAK MAAK
Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy ses jaar oud is en
2019 se treffers
’n Nuwe jaar en ’n nuwe dekade wat nuwe geleenthede bied vir ieder en elk. Maar 2019 het ’n aantal treffers opgelewer waarmee rekening gehou
One Voice slaan asems weg met nuwe musiekvideo.
One Voice is sedert die vrystelling van hulle debuutenkelsnit en -album die musiekgroep op almal se lippe. Nou is dié viermanskap terug in die kollig
Bottomless Coffee Band – Bodemlose talent en hart
Dit gebeur nie gereeld dat albei partye in ’n huwelik die geleentheid kry om hul drome in die musiekbedryf na te streef nie. Nog minder
Onafhanklike kunstenaars skitter met Aitsas
Die afgelope week was die eerste Aitsa-musiektoekennings aangebied deur Pretoria FM. Die toekenningsgeleentheid wat gegrond is op deursigtigheid en geloofwaardigheid met die doel om erkenning
Corne Louw se eerste album beïndruk met ‘n vars modern country-pop-aanslag!
Corne Louw is nie iemand wat musiek op die gewone manier aanpak nie. Sy eerste enkelsnit en ook die titelsnit van sy splinternuwe album, DATE