Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas ’n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY VROU kyk na ’n troudag vanuit
Skrywer: Plectrum
Victor Bravo, vier hul kultuur met SUIDERKRUIS.
“Daar is baie Suid-Afrikaners wat groener weivelde gaan soek in ’n ander land. Ek was self een in my vroeë twintigs. Maar ons land en
Corrazerwas – boer, liedjieskrywer, troebadoer
Corrazerwas is ’n liedjieskrywer, sanger en boer van die Waterbergstreek in Limpopo. Cordier se unieke verhoognaam word uitgespreek as Corra-zerwas en kom vanaf sy Laerskooldae toe
One Voice sing WAKE UP!
One Voice het sommer met die intrapslag bewys dat hulle ’n musiekgroep is om mee rekening te hou. Met die vrystelling van hulle tweede oorspronklike enkelsnit,
Verona deel haar hart in nuwe liefdesballade!
“So ek gee jou voorwaardes. Vat my hart en bewaar dit, dan’s ʼn stukkie van my by jou. Moenie twyfel nie, doen dit gou. Dit
Posduif se nuutste enkelsnit, HERINNER MY
Posduif verduidelik oor die betekenis van hulle nuutste enkelsnit, HERINNER MY, wat beslis die hartsnare gaan aanraak: “Dit is belangrik om te onthou wat regtig
Held van Harte maak hul debuut!
Ontmoet Shaun Van Niekerk en André Hurter, stigterslede van Held van Harte. Die tweemanskap stel vandag hul debuutenkelsnit, DIE LIG, vry. DIE LIG se lirieke
DIE HAPPY SONG – Kontras is terug met ’n hartroerende nuwe enkelsnit
Suid-Afrika se nuutste sensasie, Kontras, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, DIE HAPPY SONG. Dit is die tweede vrystelling van hul debuutalbum, Ruimtevaarder, wat vroeg in
Gavin Jay ft. Petronel Baard – Seek the Light!
Die veelsydige Petronel Baard wat op Villiersdorp grootgeword het, was van kleins af versot op musiek. Haar ma en oom (destyds die hoof en dirigent
Nuwe enkelsnit hou kollig op Rooksein!
Die talentvolle driemanskap, Rooksein, se enkelsnit ONTHOU JY DIE DAE is onlangs uitgereik waarmee hulle vir seker die aandag van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers getrek het. WEES VRY, hulle nuwe