Die afgelope week was die eerste Aitsa-musiektoekennings aangebied deur Pretoria FM. Die toekenningsgeleentheid wat gegrond is op deursigtigheid en geloofwaardigheid met die doel om erkenning
Skrywer: Plectrum
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings oortref!
Die Aitsas, die splinternuwe Afrikaanse musiektoekenningsgeleentheid, het gisteraand vir die eerste keer by die Moreleta-ouditorium in Pretoria plaasgevind. Pieter Koen was die gasheer tydens die
Douvoordag sing oor SKRAPNEL in nuwe enkelsnit!
Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle nuwe enkelsnit wat hierdie week aan radiostasies landswyd uitgereik word.
Posduif bring ’n boodskap vir SA
Die manne van Posduif het die afgelope naweek opgetree by Weiveld. Dié moderne, multikulturele groep het die gehoor behoorlik op hul voete gehad met ’n
BZN Grand Finale ‘n hoogtepunt
Band Zonder Naam het op 13 Oktober tydens hulle grand finale die verhoog vaarwel geroep. “Dankie, dankie, dankie Zuid-Afrika,” was bykans al woorde wat die
Emil Paul BEGIN OOR met sy debuutalbum
Emil Paul het bekendheid verwerf toe hy vroeër vanjaar ‘n plek los gesing het in Francois van Coke se span tydens die derde seisoen van die
Nuwe enkelsnit, NUWE HORISON vir Len Muller
Len Muller, wat al vir 7 jaar lank suksesvol in die musiekbedryf is, het abosluut geen bekendstelling nodig nie. Dié veelsydige en talentvolle musikant, het pas sy
Patrizio in SA vir slegs een optrede!
Patrizio Buanne bekoor gehore regoor die wêreld en het reeds die harte van Suid-Afrikaners gesteel met sy romantiese ballades. Dié Italiaanse hartebreker het bekendheid verwerf
Nadia Vorster is geanker in hoop.
Nadia Vorster is opgewonde om haar nuwe enkelsnit GEANKER IN HOOP vry te stel. GEANKER IN HOOP is vir Vorster soos ʼn lewenskreet met die
“Iziiit?” – agter die skerms
Irene-Louise van Wyk se musiekvideo, ‘Iziiit?’ is onlangs opgeneem. Plectrum het agter die skerms gaan inloer en deel graag ʼn paar kiekies van die dag.