Die jong aktrise en talentvolle musikant Augusta Zietsman verruil vir eers die opgewekte klanke van die treffers waarmee sy verlede jaar gedebuteer het vir vier
Kategorie: Musiek
C-Storm vra “HOEKOM IS DIE HEMEL BLOU?”
Die sanger C-Storm het sowat drie jaar gelede die musiekbedryf soos ’n onverwagse tsoenamie binne gemaal. Sedertdien het sy enkelsnitte op plaaslike radiospeellyste se trefferparades
Kyk Janco Dreyer se musiekvideo vir BOSOPSKOP hier
Sedert Janco Dreyer ’n maand gelede sy tweede enkelsnit, BOSOPKOP, uitgereik het is dié liedjie op almal se lippe. Om dinge nog meer opwindend te
Jennifer Zamudio – HARTSWATER
Die bekroonde sangeres Jennifer Zamudio het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie en sy het haarself al keer op keer bewys as ‘n
Marisa sing van haar KETTIEKIND
Haar eie seuntjie se opregte liefde vir die platteland het die sangeres en liedjieskrywer Marisa Odendaal geïnspireer om haar splinternuwe enkelsnit, KETTIEKIND, neer te pen.
Neil Sandilands is “versigtig opgewonde” oor sy nuwe radio-enkelsnit wat handel oor ‘n poskaart vanaf sy Oupa Joe Sandilands
Ek is versigtig opgewonde oor die bekendstelling van hierdie liedjie. Verlede jaar, September 2022, was ek in Sydney, Australië toe die liedjie kom aanklop het.
Christiaan Baartman – LIEWE LAWWE LETTIE
Nadat hy die vrou van sy drome ontmoet het, was die sanger en liedjieskrywer – Christiaan Baartman – geïnspireer om ’n splinternuwe liedjie te skryf oor hoe
Tiaan Massyn, die oogkundige van PTA wat sing
’n Oogkunidge wat sing? Ja, hoekom dan nou nie? Om ’n verskil te maak in die lewens van die mense met wie sy pad kruis
Hansie Roodt – MY WOLF
Die musikant en liedjieskrywer Hansie Roodt se splinternuwe enkelsnit as solokunstenaar getiteld MY WOLF is gewaarborg om pappa-harte reg deur die bank te vermurwe. MY
Christi van Niekerk – LIEWE LEWE
Dit is nie aldag dat daar nuwe musiek uitgereik word wat jou oor dadelik trek nie. Om uit te staan as musikant is nie ‘n