Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse drama BINNELANDERS, se nuutste projek gaan aanhangers van die akteur se voete
Kategorie: Musiek
Grant-Pierre wys musiek is tydloos.
Grant-Pierre is vars uit die skool en is reeds op pad om vir die nuwe generasie te leer dat musiek tydloos kan wees. Hierdie aantreklike
Bob Ffole herskryf die definisie van Rock.
Ek sal ‘n eedsverklaring aflê met my handtekening en dit beteken op elke ou wat dink hy verstaan Rock-musiek, want Rock-musiek se definisie is sopas
Tweede Engelse-enkelsnit vir Joe Foster.
Joe Foster het geen bekendstelling nodig nie. As sanger en liedskrywer het hy reeds talle treffers opgelewer in die Afrikaansemark. In 2015 word hy vereer
Alzanley, dansend in die wind en sand.
Wind en sand dien as Alzanley se tweede enkelsnit na Daar is hoop sy debuut gemaak het! Die ballade, Wind en sand, spreek van ondersteuning
Elme Churr sê “Jy’s genoeg!”.
Elme Churr wil hê jy moet weet: “Jy’s Genoeg!” “’n Optregte opbouende lied wat vertel dat jy as mens genoeg is, met al jou foute
Armand Joubert (AJ) verras met nuwe enkelsnit ‘Burning Fire’
AJ, beter bekend as die pop-sensasie Armand Joubert het opspraak gemaak met sy nommer 1 treffers: “So Gone”, “Should I” en “Sun Back”. Hy is
Ampie se nuwe enkelsnit is hier.
Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en
Vincent Gordon laat “die liefde tel”
Ná die wegholsukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger se naam weer op almal se lippe met ’n nuwe
Onder die sterre saam met Ronatan
Ronatan is ʼn belowende, opkomende kunstenaar in ʼn nuwe era vir musiek. Luisteraars kan uitsien na ʼn vars, alternatiewe popklank wat lewe aan sy produksies