Suid-Afrika het lanklaas ‘n kinderster gehad en boonop een wat kan sing soos ‘n nagtegaal! Scott Engelbrecht is slaggereed om met sy kinderskoene diep spore
Kategorie: Musiek
Moenie dat ‘n ou vlam jou ‘n tweede keer brand nie – sê Heuning
Heuning, wat bekend is vir hulle kenmerkende country-styl is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit, OU VLAM, wat beskryf kan word as ‘n kontemporêre popliedjie met ‘n
Namibiese ster stel eerste Afrikaanse enkelsnit vry!
Joharetha beskryf haar eerste solo-enkelsnit, 40 DAE, as ’n eerlike, moderne country-popverwerking met ’n geestelike boodskap. Dit pas perfek by haar unieke stem, wat uitgeknip
Wesley West – multi-instrumentalis muso wil mense gelukkig maak met sy musiek
Wesley van der Westhuizen, aka Wesley West, is nie die verlore boetie van Kanye West nie, maar het sy verhoognaam gekry tydens sy universiteitsdae nadat
Neil Nachtrein – Op plekke waar ons eens was
Neil is ‘n sanger en liedjieskrywer uit die hartjie van die Vrystaat. Elkeen het sy eie storie waar hy begin het, maar Neil s’n was
Judith Kea – selfstandig, onafhanklik en doelgerig
Judith Kea is ‘n solokunstenaar, selfstandige sangeres en liedjieskrywer. Sy beskryf haar musiek as Afrikaanse sokkie met ‘n “twist”, beslis ‘n raak beskrywing. Judith het
AriSquad, luister – AJ se album is amper hier!
Die 23-jarige AJ (Armand Joubert) hou behoorlik die mense aan die praat. Nie net is hy onlangs aangewys as “Best male contemporary vocalist of the world”
Taye Brink inspireer met musiek en liriek
Taye Brink het haar unieke verhoognaam te danke aan haar skoolmaats wat toe reeds gesien het dié nooi van Boksburg is bestem vir die verhoog.
Rise in Red stel langverwagte debuutalbum vry!
RISE IN RED het bekendheid verwerf vir hulle inspirerende lirieke en ongelooflike verhoogpersoonlikheid. Vroeër vanjaar, het dié Bloemfonteinse alternatiewe rockgroep aanhangers opnuut beïndruk met die
Sal die liefde ooit gebeur of DALK NOOIT? ‘n Ballade deur Frikkie van Biljon
Frikkie van Biljon se nuutste enkelsnit, DALK NOOIT is vandag op radiostasies en alle digitale platforms vrygestel. Liedere van hierdie kunstenaar het al naam gemaak