Wanneer jy net dink daar’s ’n droogte in die musiekbedryf, kom sak daar ’n sagte bui reën uit en voed ons siele. Dan bring iemand
Etiket: afrikaans
Eerste KletsFest in Afrikaans
Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest! Om vining te
“Vat my Huistoe” van Gerhard Pace wen harte
Wanneer jou pa op 76 jarige ouderdom nogsteeds die kitaar en mondfluitjie bespeel, selfs al wil die vingers nie meer lekker saamwerk nie en die
Valeska Muller het die wêreld aan haar voete
Valeska Muller het die jaar die musiekwêreld laat gons toe sy haar langverwagte debuutalbum, My Simfonie, in Augustus bekendgestel het. Die professionele sangeres, aktrise, sangafrigter en
Luister – Jacobus Silwer bring iets heeltemal anders.
Jacobus Silwer, bekend vir GENADE VIR AFRIKA, en meer onlangs, STROME LEWE, het op aandrang van befaamde Afrikaanse liedjieskrywer en kunstenaar, Coenie De Villiers, met
Emil Paul en Samantha Leonard span kragte saam.
Emil Paul, The Voice deelnemer, het vroeër vanjaar sy debuutalbum BEGIN NET OOR vrygestel. Dit is nou tyd vir ’n nuwe enkelsnit vanaf die gewilde
Valeska Muller bekoor met emosiebelaaide liefdesballade.
Ware liefde is die inspirasie agter Suid-Afrika se gunsteling popster en liedjieskrywer se splinternuwe enkelsnit. Valeska Muller het pas NABY MY NABY JOU bekendgestel en laat
Ek haak nogsteeds vas by jou – Afrikaanse debuut
EK HAAK NOGSTEEDS VAS BY JOU is Carina Heymans se eerste treë in Afrikaanse musiek. Haar debuutwerk praat van wedersydse gevoelens wat nooit lei tot
Jauni M se kans van ’n leeftyd
Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album, NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album
Pierre Nel hou sy kop bo die water
Pierre Nel se nuutste enkelsnit is van vandag af landswyd beskikbaar. KOP BO WATER is ’n inspirerende liedjie oor aanhou en uithou. Dit is geskryf