Na ’n reis van sewe jaar vol hoop, geduld en totale vertroue, vier Elmé Churr haar wonderwerkbaba met haar splinternuwe enkelsnit, KOS VIR JOU SIEL,
Etiket: afrikaans
Valeska vang fases van verliefdheid vas in haar nuwe musiekvideo
Die liefde blom behoorlik in Valeska Muller se splinternuwe musiekvideo wat reeds besig is om soos ’n veldbrand op sosiale media te versprei. NABY MY NABY JOU,
Melanie maak haar debuut met VERDWAAL
Melanie is vir seker ’n naam om dop te hou in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy het onlangs ’n beurs deur PACISA (Performing Arts Community in
Corne Louw vier sy beter helfte in nuwe enkelsnit!
“Die liedjie gaan oor iemand wat op breekpunt is. Dan kom daar ’n persoon in sy lewe wat hom opbou en help om weer mens
Marius Lubbe stel eerste musiekvideo vry!
Marius Lubbe het onlangs sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK, vrygestel en dit is ongelooflik goed ontvang. Dié lekkerluister popliedjie kom uit die pen van
Musiekvideo vir Liani Reynolds se MOSSIE!
Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuutalbum, Ligsoom, in 2019, sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die
Rooksein tree uit hulle gemaksone met nuwe enkelsnit!
Rooksein maak al opslae vandat hulle in 2018 saam begin optree het. Sedertdien, het dié talentvolle driemanskap vier suksesvolle liedjies opgeneem en op dieselfde verhoë verskyn
EK SPEEL ONS LIEDJIE – Mariska se nuutste danstreffer
Om verlief te wees, is ’n baie vrolike en opwindende tyd in ’n paartjie se verhouding. Dit is ’n fase waarin spesiale herinneringe gemaak word
EK’S OPPAD – Lizanne Barnard span kragte saam met Frank Opperman
Lizanne Barnard se album, Gevlerktes is in 2019 vir ’n Ghoema-Toekenning benoem in die afdeling, Beste Kontemporêre album deur ’n Vroulike Kunstenaar. Dit het haar
MIS JOU vertel van verlange – Pierre Nel se nuutste enkelsnit
Met sy nuwe enkelsnit, MIS JOU, bring Pierre Nel die intense emosie van verlange na vore en herinner hy die luisteraar daaraan dat dit menslik