LONELY TOGETHER, geskryf deur Ziya (oftewel Jana Viljoen) sal, wanneer jy vir ’n oomblik gaan stilstaan en ’n klein bietjie minder op jou eie omstandighede
Etiket: enkelsnit
“EK HET OPGESTAAN”, sing Rinel Day
EK HET OPGESTAAN deur Rinel Day is ’n betekenisvolle enkelsnit wat die opbouende tema van die sangeres se nuwe album perfek saamvat. Omdat dit geïnspireer
Valeska deel haar hart met nuwe enkelsnit!
In moderne tye, is dit maklik om duisende kennisse op sosiale media te hê. Dit is egter net ware vriende, wat jou hart ken en
Bekende radio-omroeper stel nuwe enkelsnit en musiekvideo vry!
Die bekroonde radio-omroeper en musikant, Francois van Rensburg, se splinternuwe enkelsnit en musiekvideo is pas vandag bekendgestel en is reeds besig om soos ’n veldbrand onder
Emil Paul terug met sy eerste Engelse enkelsnit
Emil Paul het vroeg in Junie sy eerste Engelse enkelsnit vrygestel, BARELY OKAY. Die enkelsnit volg na die vrystelling van verskeie snitte vanuit sy Afrikaanse
Nathan Smith – Twee nuwe enkelsnitte vrygestel en ’n album op pad
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith, het hierdie week twee enkelsnitte vrygestel. Saam met die vrystellings het hy ook bekendgemaak dat daar ’n album
Posduif se nuwe musiekvideo praat met die hart!
“Hierdie video is besonders, omdat dit nie die gewone video is wat die groep se storie vertel nie. Dit wys die lewe deur die oë
Christiaan se nuwe enkelsnit verwoord mans se liefdesverklaring op hul troudag
Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas ’n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY VROU kyk na ’n troudag vanuit
One Voice sing WAKE UP!
One Voice het sommer met die intrapslag bewys dat hulle ’n musiekgroep is om mee rekening te hou. Met die vrystelling van hulle tweede oorspronklike enkelsnit,
Verona deel haar hart in nuwe liefdesballade!
“So ek gee jou voorwaardes. Vat my hart en bewaar dit, dan’s ʼn stukkie van my by jou. Moenie twyfel nie, doen dit gou. Dit