Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing vandat hy ses jaar oud is en
Etiket: enkelsnit
Bly só 21 VIR EWIG saam met Sharoney!
Die talentvolle ster met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, Sharoney, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar nuwe album wat beslis op elke
Jerry Jamn en Mariné Moffat deel hul harte met SY DAGBOEK
SY DAGBOEK is die splinternuwe enkelsnit van Jerry Jamn en Mariné Moffat. Die musiekvideo is op Hartenbos geskiet en was op 15 Januarie vrygestel. Die
Heidi – Die lang wag is verby!
Eers moes ons nege maande lank wag vir die koms van hierdie sprankelende Vrystaat-meisie (Zastron) met die naam, Marli. Nét om weer nege maande later
DROOM, die eerste enkelsnit vanaf Michael Heyns se nuwe album
DROOM, asook die volledige album TUSSEN HIER EN DIE KAAP, is nou op alle digitale platforms beskikbaar. “Die feit dat hierdie song gekies is as die eerste
Posduif saai hoop met nuwe musiekvideo
Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste
Coffee Snobs vra: “Sal jy?”
COFFEE SNOBS, die sangpaar Vernette en Marius Wessels, het reeds in Suid-Afrika bekendheid verwerf met hul sensitief-intelligente lirieke en die intimiteit van hul musikale aanslag.
Victor Bravo stel tweede enkelsnit vry voor Aardklop.
“SKEMER gaan oor daardie rou tydperk, net nadat jy iemand verloor het, tussenin wanneer jy nog vasklou aan die skadu’s van herinneringe voordat dit finaal in
Rise in Red stel tweede inspirerende enkelsnit vry!
“VOICES gaan daaroor om jou drome te volg en die lewe te leef wat jy verdien. Dit moedig jou aan om jouself oop te stel vir